Spring na inhoud

Broer Sergey Petrenko

27 APRIL 2023 | BYGEWERK: 28 JUNIE 2024
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | “Ons het niks kortgekom nie”

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | “Ons het niks kortgekom nie”

Op 27 Junie 2024 het die Maiminski-distrikshof van die Republiek van Altai Broer Sergei Petrenko skuldig bevind en hom ’n opgeskorte tronkvonnis van vier jaar gegee. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Profiel

Soos Sergei, weet ons dat Jehovah sal aanhou om ons te help as ons getrou volhard. – 2 Samuel 22:19, 20.

Tydlyn

  1. 16 Januarie 2022

    Huis word deursoek

  2. 28 Julie 2022

    Kriminele saak word gemaak

  3. 7 Desember 2022

    Word onder reisbeperkings geplaas

  4. 22 Desember 2022

    Kriminele verhoor begin