Vinnige feite – Peru
- 33 966 000 – Bevolking
- 133 366 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 1 551 – Gemeentes
- 1 tot 261 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
ONS WERK AS UITGEWERS
Goeie nuus in die Andes
Mense wat Quechua praat in Peru kom nader aan Jehovah omdat hulle lektuur en die Nuwe Wêreld-vertaling in die Griekse Geskrifte in hulle moedertaal het.