Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Kambodja

Vinnige feite – Kambodja

  • 17 091 000 – Bevolking
  • 1 213 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 21 – Gemeentes
  • 1 tot 14 721 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONTWAAK!

’n Besoek aan Kambodja

Waarom spreek mense mekaar aan as broer, suster, tannie, oom, ouma of oupa, al het hulle mekaar nog nooit tevore ontmoet nie?

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Wat ek as kind gekies het

’n Jong seun van Columbus, Ohio, VSA, het besluit om Kambodjaans te leer. Waarom? Watter uitwerking het hierdie besluit op sy toekoms gehad?