Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

Kampanje om Bybelstudies te begin (1-30 September)

Vraag: Is dit moontlik om die lewe vir ewig te geniet?

Teks: Ps 37:29

Volgende keer: Kan ons regtig glo wat die Bybel belowe?

Eerste besoek

Vraag: Waar kan ons praktiese raad vir die daaglikse lewe kry?

Teks: 2Ti 3:16, 17

Volgende keer: Hoekom kan jy die Bybel vertrou?

Herbesoek

Vraag: Hoekom kan jy die Bybel vertrou?

Teks: Job 26:7

Volgende keer: Wat is party vrae wat die Bybel beantwoord?