Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HEBREËRS 9-10

’n Skaduwee van die toekomstige goeie dinge

’n Skaduwee van die toekomstige goeie dinge

9:12-14, 24-26; 10:1-4

Die tabernakel het ’n reëling afgebeeld wat God in plek gestel het. Hierdie reëling het vergifnis van sondes moontlik gemaak deur middel van die losprys. Kyk of jy die volgende vier aspekte van die tabernakel kan verbind met dit wat hulle afgebeeld het.

  1. Die gordyn

  2. ’n Priester sprinkel die bloed van ’n diereoffer voor die Ark

  3. Die Allerheiligste

  4. Die hoëpriester

 
  • Jesus

  • Die hemel

  • Die waarde van die losprys word vir Jehovah aangebied

  • Christus se vlees