12- 18 September
PSALM 120-134
Lied 33 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“My hulp is van Jehovah”: (10 min.)
Ps 121:1, 2—Die feit dat Jehovah die Skepper is, is ’n grondslag vir vertroue in hom (w04 12/15 12 ¶3)
Ps 121:3, 4—Jehovah is bewus van sy knegte se behoeftes (w04 12/15 12 ¶4)
Ps 121:5-8—Jehovah is die lojale Beskermer van sy volk (w04 12/15 13 ¶5-7)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 123:2—Wat word toegelig deur die illustrasie oor “die oë van knegte”? (w06 9/1 15 ¶4)
Ps 133:1-3—Wat is een van die lesse in hierdie psalm? (w06 9/1 16 ¶3)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 127:1–129:8
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp16.5—Antwoord ’n woedende huisbewoner.
Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp16.5—Nooi die huisbewoner na die vergadering.
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 8 ¶6—Help die student om die materiaal toe te pas.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 114
Jehovah het soveel vir my gedoen: (15 min.) Speel die jw.org-video Jehovah het soveel vir my gedoen. (Kyk onder OMTRENT ONS > BEDRYWIGHEDE.) Bespreek die volgende vrae: Hoe het Jehovah Crystal gehelp, en wat het dit haar beweeg om te doen? Wat doen sy wanneer sy oorweldig voel deur negatiewe emosies? Hoe het Crystal se ondervinding jou gehelp?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia Slot ¶1-13
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 119 en gebed