29 Oktober – 4 November
JOHANNES 18-19
Lied 54 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jesus het van die waarheid getuig”: (10 min.)
Joh 18:36 — Die waarheid fokus op die Messiaanse Koninkryk
Joh 18:37 — Jesus het getuig van die waarheid oor God se voornemens (“om van . . . te getuig”, “die waarheid”, studienotas oor Joh 18:37 in nwtsty)
Joh 18:38a — Pilatus het waarskynlik nie gedink dat daar iets soos waarheid bestaan nie (“Wat is waarheid?”, studienota oor Joh 18:38a in nwtsty)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Joh 19:30 — Wat beteken dit dat Jesus “sy gees oorgegee” het? (“hy het . . . sy gees oorgegee”, studienota oor Joh 19:30 in nwtsty)
Joh 19:31 — Watter bewys is daar dat Jesus op 14 Nisan 33 HJ gesterf het? (“die dag van daardie Sabbat was groot”, studienota oor Joh 19:31 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 18:1-14
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Wys dan vir die huisbewoner jw.org.
Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en vraag vir die volgende keer.
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 14 ¶6-7
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Liefde identifiseer ware Christene — Ons moet bly wees saam met die waarheid”: (15 min.) Bespreking. Speel die video ‘Julle moet liefde onder mekaar hê’ — Wees bly saam met die waarheid, nie oor onregverdigheid nie. Bespreek die venster “Bybelse voorbeeld om oor te peins”, as daar tyd is.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 15 ¶10-17 en venster “Moet ek die werk aanvaar?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 32 en gebed