18-24 Desember
JOB 28-29
Lied 39 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Het jy ’n reputasie soos Job s’n?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Job 29:24 – Wat kan ons uit Job se voorbeeld leer? (g00 7/8 11 ¶3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 28:1-28 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 3).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 17).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 13: Soek dieper – inleiding en punt 4 (th studie 6)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wat ek kan doen om ons goeie reputasie te behou”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 3 ¶12-18
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 50 en gebed