SKATTE UIT GOD SE WOORD
’n Ambisieuse, goddelose vrou bly nie ongestraf nie
Atalia het almal van die koninklike nageslag doodgemaak sodat sy oor Juda kon regeer (2Kn 11:1; it-1-E 209; sien die tabel “‘Die hele huis van Agab sal doodgemaak word’ – 2Kn 9:8”)
Joseba het Joas, wat die volgende koning moes wees, weggesteek (2Kn 11:2, 3)
Hoëpriester Jojada het Joas as koning gekroon en het die goddelose Atalia, wat moontlik die laaste persoon uit die huis van Agab was, laat doodmaak (2Kn 11:12-16; it-1-E 209)
DINK HIEROOR NA: Hoe wys hierdie verslag dat die woorde in Spreuke 11:21 en Prediker 8:12, 13 waar is?