Lied 42 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Leer uit jou foute”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Obadja.]
[Speel die video Inleiding tot Jona.]
Jon 3:1-3—Jona het uit sy foute geleer (ia 114 ¶22-23)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ob 10—Hoe is Edom “tot onbepaalde tyd uitgeroei”? (w07 11/1 13 ¶5)
Ob 12—Watter les kan ons leer uit God se veroordeling van Edom? (jd 112 ¶4-5)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jon 3:1-10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp17.6 *—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) wp17.6—Die tydskrif is tydens die vorige besoek geplaas. Demonstreer hoe ’n herbesoek gedoen word en wys vir die persoon een van ons Bybelstudiepublikasies.
Bybelstudie: (6 min. of minder) ld 12-13 *—Kies watter prente bespreek moet word.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 37
“Lesse uit die boek Jona”: (15 min.) Speel die video Gesinsaanbidding: Leer by Jona oor Jehovah se medelye en bespreek dan die artikel.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 21 ¶8-14
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 133 en gebed