24-30 Junie
PSALM 54-56
Lied 48 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. God is aan jou kant
(10 min.)
Vertrou op Jehovah wanneer jy bang is, soos Dawid gedoen het (Ps 56:1-4; w06 8/1 22 ¶10-11)
Jehovah waardeer jou volharding en sal jou help (Ps 56:8; cl 243 ¶9)
Jehovah is aan jou kant. Hy sal nie toelaat dat enige iets jou permanente skade aandoen nie (Ps 56:9-13; Ro 8:36-39; w22.06 18 ¶16-17)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
-
Ps 55:12, 13 – Het Jehovah vooraf besluit dat Judas Jesus sou verraai? (it-1-E 857-858)
-
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Ps 55:1-23 (th studie 10)
4. Begin ’n gesprek
(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Vertel vir die persoon van ons Bybelstudieprogram, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 11).
5. Volg op
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. (lmd les 7: Punt 4)
6. Toespraak
(5 min.) w23.01 29-30 ¶12-14 – Tema: Liefde vir Christus motiveer ons om moedig te wees. Sien prent (th studie 9).
Lied 153
7. Ons kan bly wees ten spyte van . . . die swaard
(5 min.) Bespreking.
Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:
-
Wat het jy uit broer Dugbe se ondervinding geleer wat jou kan help wanneer jy bang is?
8. Die organisasie in aksie-video vir Junie
(10 min.) Speel die VIDEO.
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 11 ¶11-19