17-23 Junie
PSALM 51-53
Lied 89 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Wat jy kan doen om ernstige foute te vermy
(10 min.)
Moenie dink dat jy nie foute sal maak nie – alle mense is geneig om te doen wat sleg is (Ps 51:5; 2Kor 11:3)
Behou ’n goeie geestelike roetine (Ps 51:6; w19.01 15 ¶4-5)
Veg teen onrein gedagtes en begeertes (Ps 51:10-12; w15 6/15 15 ¶5-6)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
-
Ps 52:2-4 – Hoe beskryf hierdie vers die dade van Doëg? (it-1-E 644)
-
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Ps 51:1-19 (th studie 12)
4. Begin ’n gesprek
(2 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. (lmd les 7: Punt 3)
5. Begin ’n gesprek
(2 min.) HUIS TOT HUIS. (lmd les 4: Punt 4)
6. Volg op
(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Leer die persoon wat God se naam is (lmd les 9: Punt 5).
7. Maak dissipels
Lied 115
8. Wat jy kan doen om jou foute reg te maak
(15 min.) Bespreking.
Dit maak nie saak hoe hard ons probeer nie, ons almal maak foute (1Jo 1:8). Wanneer ons foute maak, moet ons nooit toelaat dat verleentheid of die vrees om in die moeilikheid te kom ons keer om Jehovah vir vergifnis of hulp te vra nie (1Jo 1:9). Die eerste ding wat ons moet doen om ’n fout reg te maak, is om tot Jehovah te bid.
Lees Psalm 51:1, 2, 17. Vra dan vir die gehoor:
-
Hoe kan Dawid se woorde ons motiveer om Jehovah vir hulp te vra as ons ’n ernstige fout maak?
Speel die VIDEO My tienerlewe – Hoe kan ek my foute regmaak? Vra dan vir die gehoor:
-
Wat is ’n paar dinge wat veroorsaak het dat Thalila en José foute gemaak het?
-
Wat het hulle gedoen om hulle foute reg te maak?
-
Hoe het dit hulle gehelp om dit te doen?
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 11 ¶5-10, venster op bl. 89