Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah se wette is wys en regverdig

Jehovah se wette is wys en regverdig

As ons gehoorsaam is aan God se wette wys ons dat ons begrip en wysheid het (De 4:6; it-2-E 1140 ¶5)

Baie mense wat sien hoe ons optree, erken dat God se wette wys is (De 4:6; w99 11/1 20 ¶6-7)

Jehovah se volk geniet ’n lewenswyse wat baie beter is as dié van die nasies (De 4:7, 8; w07 8/1 29 ¶13)

Baie mense word na Jehovah se organisasie aangetrek wanneer hulle die goeie gedrag sien van dié wat volgens God se wette en beginsels lewe.

Watter seëninge het jy al gehad omdat jy Jehovah se wyse raad gevolg het?