11-17 Mei
GENESIS 38-39
Lied 33 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah het Josef nooit verlaat nie”: (10 min.)
Ge 39:1 – Josef het ’n slaaf in Egipte geword (w14 11/1 12 ¶4-5)
Ge 39:12-14, 20 – Josef is vals beskuldig en in die tronk gegooi (w14 11/1 14-15)
Ge 39:21-23 – Jehovah was altyd met Josef (w14 11/1 15 ¶2)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 38:9, 10 – Hoekom het Jehovah Onan doodgemaak? (it-2-E 555)
Ge 38:15-18 – Hoe moet ons die dinge wat Juda en Tamar gedoen het, verstaan? (w04 1/15 30 ¶4-5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 38:1-19 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het die suster die huisbewoner gehelp om haar boodskap te verstaan? (th studie 17). Hoe kon die verkondiger vir die huisbewoner ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting gewys het?
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom (th studie 11).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 6).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wees soos Josef – Vlug vir seksuele sonde”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Vlug vir seksuele sonde.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 10 ¶1-11, venster op bl. 86
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 32 en gebed