SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die geveg behoort aan Jehovah”
Dawid se geloof in Jehovah was gebaseer op kennis en ondervinding (1Sa 17:36, 37; wp16.5 11 ¶2-3)
Dawid het Goliat met Jehovah vergelyk, en nie met homself nie (1Sa 17:45-47; wp16.5 11-12)
Jehovah het Dawid gehelp om ’n kragtige en groot vyand te oorwin (1Sa 17:48-50; wp16.5 12 ¶4; sien voorblad)
Soms moet ons dalk groot uitdagings hanteer, soos vervolging of ’n slegte gewoonte. Wanneer ons voel dat ons probleme te groot is, moet ons onthou dat dit klein is in vergelyking met Jehovah se onbeperkte krag. – Job 42:1, 2.