8-14 Junie
GENESIS 46-47
Lied 86 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Verligting in ’n tyd van hongersnood”: (10 min.)
Ge 47:13 – Daar was ’n verskriklike hongersnood in Egipte en Kanaän (w87 5/1 15 ¶2)
Ge 47:16, 19, 20 – Die Egiptenare moes opofferings maak sodat hulle aan die lewe kon bly
Ge 47:23-25 – Ons moet hard werk om baat te vind by al die geestelike kos wat ons vandag het (kr 234-235 ¶11-12)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 46:4 – Wat het dit beteken dat Josef Jakob se “oë [sou] toedruk”? (it-1-E 220 ¶1)
Ge 46:26, 27 – Hoeveel mense van Jakob se familie het in Egipte ingegaan? (“altesaam 75 mense”, studienota oor Han 7:14 in nwtsty)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 47:1-17 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger vrae goed gebruik? Hoe het hy die toepassing van die teks duidelik gemaak?
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting aan (th studie 3).
Eerste besoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Leer ons-boek aan en begin ’n Bybelstudie in hoofstuk 9 (th studie 14).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Hou aan om baat te vind by Jehovah se herinneringe: (15 min.) Speel die video Waardeer jy die herinneringe wat Jehovah ons gee? Moedig almal aan om aan te hou om God se Woord te lees en baat te vind by die geestelike kos wat ons help om na aan Jehovah te bly. – Jes 25:6; 55:1; 65:13; Mt 24:45.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 12 ¶1-12
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 3 en gebed