Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 1-3

“Ek sal word wat ek besluit om te word”

“Ek sal word wat ek besluit om te word”

3:13, 14

Jehovah het vir Moses iets baie spesiaals oor Homself geleer. Jehovah word in elke situasie wat ook al nodig is om sy wil uit te voer, maar hy bly ook altyd getrou aan sy eie, volmaakte standaarde. Baie soos ’n menseouer, word Jehovah wat ook al nodig is om vir sy kinders te sorg.

Hoe het Jehovah in my lewe enigiets geword wat nodig was om vir my te sorg?