11-17 Junie
LUKAS 1
Lied 137 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wees nederig, soos Maria”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Lukas.]
Lu 1:38 — Sy het haar toewysing nederig aanvaar (ia 149 ¶12)
Lu 1:46-55 — Sy het Jehovah geloof deur na sy Woord te verwys (ia 150-151 ¶15-16)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Lu 1:69 — Wat word bedoel met “’n horing van redding”? (“’n horing van redding”, studienota oor Lu 1:69 in nwtsty)
Lu 1:76 — In watter sin sou Johannes die Doper “voor Jehovah uit gaan”? (“jy sal voor Jehovah uit gaan”, studienota oor Lu 1:76 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 1:46-66
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (8 min.) Een opsie is om die inligting vir die jaarteks van 2018 te bespreek (w18.01 8-9 ¶4-7).
Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 9 ¶1-12 en venster “Ek het die krag gevind om sedelik rein te wees”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 58 en gebed