4-10 Augustus
SPREUKE 25
Lied 154 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
Jesus beïndruk mense met sy liefdevolle woorde by die sinagoge in Nasaret
1. Wyse beginsels vir ons spraak
(10 min.)
Kies die regte tyd om te praat (Spr 25:11; w15 12/15 18 ¶6-7)
Praat op ’n liefdevolle en vriendelike manier (Spr 25:15; w15 12/15 20-21 ¶15-16; sien prent)
Sê dinge wat ander aanmoedig (Spr 25:25; w95 4/1 17 ¶8)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Spr 25:28 – Wat beteken hierdie spreekwoord? (w23.09 15 ¶3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Spr 25:1-17 (th studie 10)
4. Begin ’n gesprek
(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Begin ’n gesprek met iemand wat hartseer lyk (lmd les 3: Punt 3).
5. Volg op
(4 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon sê vir jou dat hy sterk godsdiensoortuigings het (lmd les 8: Punt 4).
6. Toespraak
(5 min.) ijwyp artikel 23 – Tema: Sê nou mense skinder van my? (th studie 13)
Lied 123
7. Plaaslike behoeftes
(15 min.)
8. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) lfb les 6, inleiding tot deel 3 en les 7