SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 24-27 ’n Profesie teen Tirus versterk vertroue in Jehovah se Woord SPEEL ’n Profesie teen Tirus versterk vertroue in Jehovah se Woord Digitale uitgawe Gedrukte uitgawe Die boek Esegiël het spesifieke dinge oor die vernietiging van Tirus voorspel. 26:7-11 Wie het ’n ruk ná 607 VHJ die deel van Tirus wat op die vasteland was, vernietig? 26:4, 12 Wie het in 332 VHJ die oorblyfsels van die stad op die vasteland gebruik om ’n pad deur die see te maak sodat hy die deel van Tirus wat op die eiland was, kon vernietig? Na watter breedvoerige profesie wat nog vervul moet word, sien jy uit? Vorige Volgende Druk Deel Deel ’n Profesie teen Tirus versterk vertroue in Jehovah se Woord LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK ’n Profesie teen Tirus versterk vertroue in Jehovah se Woord Afrikaans ’n Profesie teen Tirus versterk vertroue in Jehovah se Woord https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/202017253/univ/art/202017253_univ_sqr_xl.jpg