Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 6-8

“Hy het net so gedoen”

“Hy het net so gedoen”

6:9, 13-16, 22

Verbeel jou net hoe hard Noag en sy gesin moes werk om die ark te bou sonder moderne gereedskap en boumetodes.

  • Die struktuur was ontsaglik groot – omtrent 133 meter lank, 22 meter breed en 13 meter hoog

  • Bome moes afgesaag, in die regte vorm gekap en in hulle posisies geplaas word

  • Die binnekant en die buitekant van die massiewe struktuur moes met teer bedek word

  • Hulle moes ’n jaar se kosvoorraad vir Noag se gesin en die diere bymekaarmaak

  • Die projek het waarskynlik 40 tot 50 jaar geduur

Hoe kan hierdie verslag ons aanmoedig wanneer ons dit moeilik vind om te doen wat Jehovah van ons vra?