19-25 Februarie
MATTEUS 16-17
Lied 45 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wie se gedagtes dink jy?”: (10 min.)
Mt 16:21, 22 — Petrus het toegelaat dat sy beskouing deur sy gevoelens beïnvloed word (w07 2/15 16 ¶17)
Mt 16:23 — Petrus het nie God se gedagtes gedink nie (w15 5/15 7-8 ¶16-17)
Mt 16:24 — Christene moet toelaat dat God se gedagtes hulle lewe vorm (w06 4/1 23 ¶9)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Mt 16:18 — Wie is die rots waarop Jesus die Christengemeente gebou het? (“Jy is Petrus, en op hierdie rots”, “gemeente”, studienotas oor Mt 16:18 in nwtsty)
Mt 16:19 — Wat was “die sleutels van die koninkryk van die hemele” wat Jesus vir Petrus gegee het? (“sleutels van die koninkryk van die hemele”, studienota oor Mt 16:19 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 16:1-20
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied gebruik word.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Verbeter jou vaardighede in die bediening — Gebruik vrae op ’n doeltreffende manier”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Doen die werk wat Jesus gedoen het — Onderrig.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 4 ¶12-21, venster “Wie se gesag moet ek gehoorsaam”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 134 en gebed