18-24 Desember
SAGARIA 9-14
Lied 49 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Bly in ‘die vallei van die berge’”: (10 min.)
Sag 14:3, 4—Die “baie groot vallei” stel God se beskerming voor (w13 2/15 19 ¶10)
Sag 14:5—Dié wat “na die vallei” vlug en daar bly, sal beskerm word (w13 2/15 20 ¶13)
Sag 14:6, 7, 12, 15—Dié wat buite Jehovah se vallei van beskerming is, sal vernietig word (w13 2/15 20 ¶15)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Sag 12:3—Hoe maak Jehovah “Jerusalem ’n swaar klip”? (w07 12/15 22-23 ¶9-10)
Sag 12:7—Hoe sal Jehovah “die tente van Juda eerste red”? (w07 12/15 25 ¶13)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Sag 12:1-14
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) g17.6 14-15—Nooi die persoon na ons vergaderinge.
Herbesoek: (4 min. of minder) g17.6—Bladsy 14 en 15 van die tydskrif is tydens die vorige besoek bespreek. Demonstreer ’n herbesoek en nooi die persoon na ons vergaderinge.
Bybelstudie: (6 min. of minder) jl les 5 *—Nooi die persoon na ons vergaderinge.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 98
Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.
“Iets nuuts op die Lewe en Bediening-vergadering”: (8 min.) Bespreking. Wys die stilvideo Betfage, die Olyfberg en Jerusalem.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv voorwoord en hfst. 1 ¶1-9
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 5 en gebed
^ par. 19 Brosjure: Wie doen vandag Jehovah se wil?