6-12 Augustus
LUKAS 17-18
Lied 18 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wys dat jy dankbaar is”: (10 min.)
Lu 17:11-14 — Jesus het tien melaatses gesond gemaak (“tien melaatse manne”, studienota oor Lu 17:12 in nwtsty “gaan wys julle vir die priesters”, studienota oor Lu 17:14 in nwtsty)
Lu 17:15, 16 — Net een van die melaatses het teruggegaan om vir Jesus dankie te sê
Lu 17:17, 18 — In hierdie verslag kan ons sien hoe belangrik dit is om te wys dat ons dankbaar is (w08 8/1 14-15 ¶8-9)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Lu 17:7-10 — Hoekom het Jesus hierdie illustrasie vertel? (“nikswerd”, studienota oor Lu 17:10 in nwtsty)
Lu 18:8 — Van watter soort geloof praat Jesus in hierdie vers? (“die geloof”, studienota oor Lu 18:8 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 18:24-43
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 4 ¶1-2 *
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Dink aan die vrou van Lot”: (15 min.) Bespreking.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 11 ¶20-22 en venster “Hoe kan ek my huwelik versterk?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 117 en gebed
^ par. 19 Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!