15- 21 Augustus
PSALM 102-105
Lied 80 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah hou in gedagte dat ons stof is”: (10 min.)
Ps 103:8-12—Jehovah is barmhartig en vergewe ons wanneer ons berouvol is (w13 6/15 20 ¶14; w12 7/15 16 ¶17)
Ps 103:13, 14—Jehovah is ten volle bewus van ons beperkings (w15 4/15 23 ¶8; w13 6/15 15 ¶16)
Ps 103:19, 22—Waardering vir Jehovah se barmhartigheid en medelye moet ons beweeg om sy soewereiniteit te ondersteun (w10 11/15 25 ¶5; w07 12/1 21 ¶1)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 102:12, 27—Hoe help dit ons as ons gefokus bly op ons verhouding met Jehovah wanneer ons probleme het? (w14 3/15 16 ¶19-21)
Ps 103:13—Waarom verhoor Jehovah nie al ons gebede onmiddellik nie? (w15 4/15 22 ¶7)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 105:24-45
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) g16.4 10-11—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) g16.4 10-11—Lê die grondslag vir die volgende besoek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 164-166 ¶3-4—Help die student om te sien hoe hy die inligting kan toepas.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 91
Moet nooit vergeet wat Jehovah vir jou gedoen het nie (Ps 103:1-5): (15 min.) Bespreking. Speel eers die jw.org-video Ek was moeg vir my lewenswyse. (Kyk onder OMTRENT ONS > BEDRYWIGHEDE.) Bespreek dan die volgende vrae: Watter redes het ons om Jehovah te loof? Na watter toekomstige seëninge kan ons uitsien as gevolg van Jehovah se goedheid?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 22 ¶1-13
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 131 en gebed