DIE WAGTORING Augustus 2010
SLEUTELS TOT GESINSGELUK
Hoe om ’n sukses van julle eerste huweliksjaar te maak
Is jy pas getroud? Die Bybel kan jou help om jou huwelik te versterk.
LEER JOU KINDERS
Hoekom Jesus nie haastig was nie
Hoekom was Jesus nie haastig om sy vriend Lasarus te gaan help toe hy gehoor het dat hy siek is nie?
ONS LESERS VRA
Het almal ’n gelyke geleentheid om God te leer ken?
Vind uit hoe God seker maak dat alle opregtes van hart van hom kan leer.