DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Mei 2017
Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 3-30 Julie 2017.
Help die “inwonende vreemdelinge” om Jehovah met blydskap te dien
Wat moet ons in gedagte hou wanneer ons vir vlugtelinge preek?
Help die kinders van “inwonende vreemdelinge”
As jy ’n immigrante-ouer is, wat kan jy doen om jou kind te help om Jehovah te leer ken? Hoe kan ander help?
LEWENSVERHAAL
Doof, maar nogtans ’n ywerige prediker
Walter Markin kan nie hoor nie, maar hy is gelukkig in Jehovah God se diens
Moenie toelaat dat jou liefde verkoel nie
Party Christene in die eerste eeu se liefde het verkoel. Wat kan ons help om ons liefde vir Jehovah sterk te hou?
“Het jy my liewer as hulle?”
Jesus het Simon Petrus ’n les geleer oor wat belangrik in die lewe is. Kan ons dit ook toepas?
Hoe Gajus sy broers gehelp het
Wie was Gajus, en waarom moet ons sy voorbeeld navolg?
Die vreugde van ’n eenvoudige lewe
Waarom het ’n egpaar hulle lewe vereenvoudig? Hoe het hulle dit gedoen? Waarom het dit hulle gelukkig gemaak?
UIT ONS ARGIEF
“Met meer ywer en liefde in ons hart as ooit tevore”
Hoe het die Bybelstudente die raad toegepas wat hulle by die byeenkoms in 1922 ontvang het om die ‘Koning en sy koninkryk te adverteer’?