ONTWAAK! Nr. 5 2017 | Wanneer ’n ramp tref—Hoe lewens gered kan word
Hoekom is dit belangrik om vir rampe voor te berei?
Die Bybel sê: “Die skerpsinnige wat die rampspoed gesien het, het hom verberg; die onervarenes wat verder gegaan het, het die straf ondergaan.”—Spreuke 27:12.
Hierdie tydskrif beklemtoon wat ons moet doen voor, gedurende en ná ’n ramp.
VOORBLADONDERWERP
Wanneer ’n ramp tref—Hoe lewens gered kan word
Hierdie voorstelle kan jou lewe en dié van ander red.
Wat jy moet weet omtrent energiebesparing
Kyk na drie gebiede waarop jy energie wyslik kan gebruik—by die huis, met vervoer en tydens daaglikse bedrywighede.
DIE BYBEL SE BESKOUING
Oorlog
In die ou tyd het die Israeliete oorlog gevoer in die naam van God. Beteken dit dat God vandag oorloë goedkeur?
HULP VIR DIE GESIN
Opwindend—Maar is dit die moeite werd?
Baie jongmense vind dit opwindend om te kyk hoe ver hulle kan gaan, al is dit soms gevaarlik. Wat dink jy daarvan?
LANDE EN VOLKE
’n Besoek aan Kazakstan
In die ou tyd het Kazakke as nomade gelewe en in joerte gewoon. Watter invloed het hulle ou tradisies op hulle moderne leefstyl?
IS DIT ONTWERP?
Die vorm van die skulp
Die vorm en struktuur van skulpe beskerm die skulpdiertjies wat daarin woon.
Nog aanlyn materiaal
Waarom neem Jehovah se Getuies nie deel aan oorloë nie?
Wêreldwyd neem Jehovah se Getuies nie aan oorlog deel nie. Vind uit waarom ons hierdie standpunt inneem.
Wanneer ’n ramp plaasvind, beweeg liefde ons tot dade
In talle lande voorsien Jehovah se Getuies hulp in tye van nood.