ONTWAAK! Nr. 2 2019 | Ses lesse wat kinders moet leer
Ses lesse wat kinders moet leer
Watter soort volwassene wil jy hê moet jou kind wees? Dit is belangrik dat kinders leer om
selfbeheersing te hê
nederig te wees
uithouvermoë te ontwikkel
verantwoordelik te wees
volwasse te wees
eerlik te wees
Kinders sal hierdie eienskappe nie vanself leer nie. Hulle het jou leiding nodig.
Hierdie tydskrif sal ses belangrike lesse bespreek wat jy jou kinders kan leer – lesse wat hulle sal voorberei om volwassenes te wees.
Die voordele van selfbeheersing
Hoekom is selfbeheersing belangrik, en hoe leer ons dit aan?
Hoe om nederig te wees
As jy jou kinders leer om nederig te wees, sal dit hulle nou sowel as later in die lewe help.
Hoe om uithouvermoë te ontwikkel
Kinders wat leer om uithouvermoë te ontwikkel, kan probleme in die lewe beter hanteer.
Hoe om verantwoordelik te wees
Wanneer leer ’n mens om verantwoordelik te wees, as ’n kind of as ’n volwassene?
Die waarde van volwasse leiding
Kinders het betroubare leiding in die lewe nodig, maar wie kan dit vir hulle gee?
Sedelike standaarde is noodsaaklik
As jy jou kinders goeie sedelike standaarde leer, gee dit hulle ’n goeie fondasie vir die toekoms.
Nog hulp vir ouers
Ouers het ook betroubare leiding nodig om ’n goeie lewe te lei. Vir meer inligting, gaan na jw.org.