ONTWAAK! Februarie 2010

VOORBLADONDERWERP

“Ek het genoeg gehad!”

Wat moet jy doen as jou huwelik wankelrig is en lyk asof dit binnekort gaan ineenstort?

VOORBLADONDERWERP

Vier dinge wat jy omtrent egskeiding moet weet

Kyk na die uitwerking wat ’n egskeiding op jou en jou kinders kan hê.

VOORBLADONDERWERP

Kan julle huwelik gered word?

Kyk na vier stappe wat julle kan doen om ’n ongelukkige huwelik te red.