Saam is ons sterk
Laai af:
(INLEIDING)
Ons roep al ons broers en susters!
Ons roep uit dat almal hoor!
1. Ons deel een geloof, een God.
En ons liefde verenig ons.
Wêreldwyd praat ons een taal.
Met vreugde prys en aanbid ons hom saam.
(BRUG)
Wat ook al gebeur,
sal ons saam hanteer.
Ja, saam is ons nooit alleen.
(REFREIN)
Verenig staan ons saam, en saam is ons sterk.
Verenig staan ons saam, ja, elkeen in sy plek.
Verenig staan ons saam, en stap saam op sy weg.
Hand aan hand, verenig staan ons saam, en saam is ons sterk.
2. Mens vind ons in elke land.
Ons verskil, maar ons het ’n sterk band.
Ons doen als vir God se naam,
en dit verenig ons en bring ons saam.
(BRUG)
Waar ook al ons gaan,
is ons broers ook daar.
En ons staan, as een, by mekaar.
(REFREIN)
Verenig staan ons saam, en saam is ons sterk.
Verenig staan ons saam, ja, elkeen in sy plek.
Verenig staan ons saam, en stap saam op sy weg.
Hand aan hand, verenig staan ons saam, en saam is ons sterk.
Ja, saam is ons sterk, verenig.
(REFREIN)
Verenig staan ons saam, en saam is ons sterk.
Verenig staan ons saam, ja, elkeen in sy plek.
Verenig staan ons saam, en stap saam op sy weg.
Hand aan hand, verenig staan ons saam, en saam is ons sterk.
Verenig is ons sterk.
Ja, saam is ons sterk.