Maak tyd vir Jehovah
Laai af:
1. Daar’s so min tyd
vir als wat jy nog moet doen.
Te besig om te dink of selfs te bid,
so jy weet jy moet stop en tyd vind. Ja,
(REFREIN)
maak tyd vir Jehovah.
Maak hom deel van jou dag.
Moenie ooit te besig wees vir jou God.
Maak tyd vir Jehovah.
2. Vriendskap groei
wanneer ons praat met mekaar.
Dis ook so met God: as ons praat met hom,
voel ons hy’s daar en gee om.
So kom ons
(REFREIN)
maak tyd vir Jehovah.
Maak hom deel van jou dag.
Moenie ooit te besig wees vir jou God.
Maak tyd vir Jehovah.
(OORGANG)
Maak tyd
en sien hy’s altyd naby.
Maak tyd
en sien voor jou die paradys.
Laat niks jou keer, hou aan stry vir tyd.
Maak tyd.
Maak tyd.
Maak nou tyd.
(REFREIN)
Maak tyd vir Jehovah.
Maak hom deel van jou dag.
Moenie ooit te besig wees vir jou God.
Maak tyd vir Jehovah.
Maak tyd.
Ja, maak tyd.
Maak tyd.
Maak tyd.
Ja, maak tyd.
Maak tyd.
Ja, maak tyd.
Maak tyd.