“Goeie nuus”! (Byeenkomsliedjie vir 2024)
Laai af:
1. God het ons so liefgehad,
hy’t sy Seun gegee.
Jesus het gesterf dat ons kan leef.
Hy’s ons lig en weg –
deur hom maak God als reg.
(REFREIN)
Ons bring goeie nuus:
Jesus maak ons vry.
Prys God en wees bly!
Ons bring goeie nuus
wat na redding lei.
Daar’s geen beter nuus –
laat ons dit nou versprei!
2. Jesus sal vir ewig heers,
hy sal vrede bring.
Ons sal sien hoe hy die dood oorwin.
Stel jou hoop op hom –
die ware lewe kom!
(REFREIN)
Ons bring goeie nuus:
Jesus maak ons vry.
Prys God en wees bly!
Ons bring goeie nuus
wat na redding lei.
Daar’s geen beter nuus –
laat ons dit nou versprei!
(REFREIN)
Ons bring goeie nuus:
Jesus maak ons vry.
Prys God en wees bly!
Ons bring goeie nuus
wat na redding lei.
Daar’s geen beter nuus –
laat ons dit nou versprei!
(Sien ook Matt. 24:14; Joh. 8:12; 14:6; Jes. 32:1; 61:2.)