Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Volgens Johannes

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21

Oorsig

  • 1

    • Die Woord het vlees geword (1-18)

    • Getuienis van Johannes die Doper (19-28)

    • Jesus, die Lam van God (29-34)

    • Jesus se eerste dissipels (35-42)

    • Filippus en Natanael (43-51)

  • 2

    • Troue in Kana; water in wyn verander (1-12)

    • Jesus reinig die tempel (13-22)

    • Jesus weet wat in die mens is (23-25)

  • 3

    • Jesus en Nikodemus (1-21)

      • Weer gebore (3-8)

      • God het die wêreld liefgehad (16)

    • Johannes se laaste getuienis oor Jesus (22-30)

    • Die een wat van bo kom (31-36)

  • 4

    • Jesus en die Samaritaanse vrou (1-38)

      • Aanbid God “met gees en waarheid” (23, 24)

    • Baie Samaritane glo in Jesus (39-42)

    • Jesus genees ’n amptenaar se seun (43-54)

  • 5

    • Siek man by Betsata genees (1-18)

    • Vader het Jesus gesag gegee (19-24)

    • Dooies sal Jesus se stem hoor (25-30)

    • Getuienis oor Jesus (31-47)

  • 6

    • Jesus voed 5 000 (1-15)

    • Jesus loop op water (16-21)

    • Jesus, “die brood van die lewe” (22-59)

    • Jesus se woorde laat baie mense struikel (60-71)

  • 7

    • Jesus by die Loofhuttefees (1-13)

    • Jesus leer mense by die fees (14-24)

    • Verskillende opinies oor die Christus (25-52)

  • 8

    • Die Vader getuig oor Jesus (12-30)

      • Jesus, “die lig van die wêreld” (12)

    • Kinders van Abraham (31-41)

      • “Die waarheid sal julle vrymaak” (32)

    • Kinders van die Duiwel (42-47)

    • Jesus en Abraham (48-59)

  • 9

    • Jesus genees man wat blind gebore is (1-12)

    • Fariseërs ondervra man wat genees is (13-34)

    • Blindheid van die Fariseërs (35-41)

  • 10

    • Die herder en die skaapkrale (1-21)

      • Jesus is die goeie herder (11-15)

      • “Ek het ander skape” (16)

    • Jode kry Jesus by die Toewydingsfees (22-39)

      • Baie Jode weier om te glo (24-26)

      • “My skape luister na my stem” (27)

      • Seun in eenheid met Vader (30, 38)

    • Baie oorkant die Jordaan glo (40-42)

  • 11

    • Lasarus se dood (1-16)

    • Jesus vertroos Marta en Maria (17-37)

    • Jesus wek Lasarus op (38-44)

    • Plan om Jesus dood te maak (45-57)

  • 12

    • Maria gooi olie op Jesus se voete (1-11)

    • Jesus kom Jerusalem triomfantlik binne (12-19)

    • Jesus voorspel sy dood (20-37)

    • Jode se gebrek aan geloof vervul profesie (38-43)

    • Jesus het gekom om die wêreld te red (44-50)

  • 13

    • Jesus was sy dissipels se voete (1-20)

    • Jesus identifiseer Judas as verraaier (21-30)

    • Nuwe gebod (31-35)

      • “As julle liefde vir mekaar het” (35)

    • Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (36-38)

  • 14

    • Jesus, die enigste weg tot die Vader (1-14)

      • ‘Ek is die weg, die waarheid, die lewe’ (6)

    • Jesus belowe heilige gees (15-31)

      • “Die Vader is groter as ek” (28)

  • 15

    • Illustrasie van ware wingerdstok (1-10)

    • Gebod om lief te hê soos Christus (11-17)

      • ‘Niemand het groter liefde as dit nie’ (13)

    • Die wêreld haat Jesus se dissipels (18-27)

  • 16

    • Dissipels sal dalk doodgemaak word (1-4a)

    • Werk van die heilige gees (4b-16)

    • Dissipels se hartseer sal in vreugde verander (17-24)

    • Jesus het die wêreld oorwin (25-33)

  • 17

    • Jesus se laaste gebed saam met apostels (1-26)

      • Leer ken God om ewige lewe te ontvang (3)

      • Christene geen deel van wêreld (14-16)

      • “U woord is die waarheid” (17)

      • ‘Ek het u naam bekend gemaak’ (26)

  • 18

    • Judas verraai Jesus (1-9)

    • Petrus gebruik ’n swaard (10, 11)

    • Jesus na Annas geneem (12-14)

    • Petrus verloën Jesus eerste keer (15-18)

    • Jesus voor Annas (19-24)

    • Petrus verloën Jesus tweede en derde keer (25-27)

    • Jesus voor Pilatus (28-40)

      • ‘My Koninkryk geen deel van hierdie wêreld’ (36)

  • 19

    • Jesus met ’n gésel geslaan en bespot (1-7)

    • Pilatus ondervra Jesus weer (8-16a)

    • Jesus aan ’n paal gehang by Golgota (16b-24)

    • Jesus tref reëlings vir sy ma (25-27)

    • Jesus se dood (28-37)

    • Jesus word begrawe (38-42)

  • 20

    • Die leë graf (1-10)

    • Jesus verskyn aan Maria Magdalena (11-18)

    • Jesus verskyn aan sy dissipels (19-23)

    • Tomas twyfel maar glo later (24-29)

    • Doel van hierdie boekrol (30, 31)

  • 21

    • Jesus verskyn aan sy dissipels (1-14)

    • Petrus bevestig sy liefde vir Jesus (15-19)

      • “Voed my skapies” (17)

    • Toekoms van Jesus se geliefde dissipel (20-23)

    • Slot (24, 25)