A7-D
Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Jesus se groot bediening in Galilea (Deel 2)
TYD |
PLEK |
GEBEURTENIS |
MATTEUS |
MARKUS |
LUKAS |
JOHANNES |
---|---|---|---|---|---|---|
31 of 32 |
Omgewing van Kapernaum |
Jesus vertel Koninkryksillustrasies |
||||
See van Galilea |
Laat storm van boot af bedaar |
|||||
Gadara-streek |
Stuur demone in varke in |
|||||
Waarskynlik Kapernaum |
Genees ’n vrou se bloedvloeiing; wek Jaïrus se dogter op |
|||||
Kapernaum (?) |
Genees blinde en stom mense |
|||||
Nasaret |
Word weer in sy tuisdorp verwerp |
|||||
Galilea |
Derde predikingsreis deur Galilea; brei werk uit deur apostels uit te stuur |
|||||
Tiberias |
Herodes laat Johannes die Doper se kop afkap; Herodes weet nie wat om oor Jesus te dink nie |
|||||
32, kort voor die Pasga (Joh 6:4) |
Kapernaum (?); See van Galilea, NO kant |
Apostels keer terug van predikingsreis; Jesus voed 5 000 mans |
||||
See van Galilea, NO kant; Gennesaret |
Mense probeer Jesus koning maak; hy loop op die see; genees baie |
|||||
Kapernaum |
Sê hy is “die brood van die lewe”; baie neem aanstoot en verlaat hom |
|||||
32, ná die Pasga |
Waarskynlik Kapernaum |
Veroordeel menslike tradisies |
||||
Fenisië; Dekapolis |
Genees Siro-Fenisiese vrou se dogter; voed 4 000 mans |
|||||
Magadan |
Geen teken, behalwe dié van Jona |