Kry die antwoorde op hierdie vrae
Hoe kan ons wys dat ons lief is vir God? (Deut. 13:3, 4; 1 Joh. 5:3)
Hoekom moet ons lief wees vir ons broers? (1 Joh. 4:11, 20, 21)
Hoe kan ons wys dat ons lief is vir ons naaste? (Lev. 19:18; Ef. 5:29)
Hoe kan ons Jehovah se liefde navolg? (1 Pet. 4:8; Kol. 3:13)
Hoe kan ons dit regkry om Jehovah te loof? (Ps. 104:33; 146:2, 5)
Wat beteken dit om Jehovah met ons hele hart lief te hê? (Eks. 34:14; Amos 5:15; Rom. 12:11)