Jy kán God se vriend wees!
Hierdie inligting is saamgestel om jou te wys hoe jy dit kan doen.
LES 1
God nooi jou om sy vriend te word
Mense regoor die aarde het vriende van God geword. Jy kan ook God se vriend word.
LES 4
Hoe jy God kan leer ken
Hy het dit vir ons moontlik gemaak om te weet wat hy in die verlede gedoen het, wat hy nou doen, en wat hy in die toekoms gaan doen.
LES 5
God se vriende sal in die Paradys lewe
Die Paradys sal nie wees soos die wêreld waarin ons nou lewe nie. Hoe sal dit wees?
LES 10
Hoe om die ware godsdiens te vind
Daar is ’n paar dinge wat jy kan doen om jou te help om dit te identifiseer.
LES 15
God se vriende doen wat goed is
Wat is party goeie dinge wat ons kan help om sy vriende te word?
LES 16
Bewys jou liefde vir God
Om iemand se vriend te bly, moet jy met hom gesels, na hom luister en goeie dinge vir ander oor hom sê. Jy moet dieselfde doen as jy God se vriend wil wees.
LES 17
As jy ’n vriend wil behou, moet jy ’n vriend wees
Hoe meer jy oor Jehovah leer, hoe sterker sal jou liefde vir hom word.
LES 18
Wees God se vriend—Vir ewig!
Die ewige lewe is ’n kosbare geskenk wat God aan sy vriende sal gee.