Sagmoedigheid
Hoe weet ons dat Jehovah sagmoedig is?
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
1Kn 19:12 – Die profeet Elia is gestres en angstig, maar Jehovah praat met hom in “’n kalm, sagte stem”
Jon 3:10–4:11 – Hoewel Jona kwaad was toe hy met Jehovah praat, leer Jehovah op ’n liefdevolle manier vir hom ’n les oor genade
Hoe kan ons sagmoedig wees?
Spr 15:1; Ef 4:1-3; Tit 3:2; Jak 3:13, 17; 1Pe 3:15
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
Nu 11:26-29 – Die profeet Moses reageer op ’n sagmoedige manier wanneer Josua hom vra om ander te keer wat soos profete optree
Rig 8:1-3 – Mans is kwaad en wil met rigter Gideon stry, maar hy praat op ’n sagmoedige manier en kalmeer hulle