Program vir die Streef vrede na!-streekbyeenkoms vir 2022
Vrydag
Vrydag se program is gebaseer op Psalm 29:11 – “Jehovah sal sy volk met vrede seën.”
Saterdag
Saterdag se program is gebaseer op 2 Petrus 3:14 – ‘Julle moet vlekkeloos en onbesmet en in vrede bevind word.’
Sondag
Sondag se program is gebaseer op Romeine 15:13 – “Mag die God wat hoop gee, julle met alle vreugde en vrede vul.”
Inligting vir byeenkomsgangers
Hier kan jy meer inligting oor die streekbyeenkoms kry.