Vrydag
“Goeie nuus . . . van groot vreugde wat die hele volk sal hê” – Lukas 2:10
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 150 en gebed
-
9:40 VOORSITTERSREDE: Hoekom het ons goeie nuus nodig? (1 Korintiërs 9:16; 1 Timoteus 1:12)
-
10:10 BYBELDRAMA:
Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 1
Die ware lig van die wêreld – Deel I (Matteus 1:18-25; Lukas 1:1-80; Johannes 1:1-5)
-
10:45 Lied 96 en aankondigings
-
10:55 SIMPOSIUM: ‘Hulle is deur heilige gees gelei’
-
• Matteus (2 Petrus 1:21)
-
• Markus (Markus 10:21)
-
• Lukas (Lukas 1:1-4)
-
• Johannes (Johannes 20:31)
-
-
12:10 Lied 110 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 117
-
1:50 SIMPOSIUM: Glo die waarheid oor Jesus
-
• Die Woord (Johannes 1:1; Filippense 2:8-11)
-
• Sy naam (Handelinge 4:12)
-
• Sy geboorte (Matteus 2:1, 2, 7-12, 16)
-
-
2:30 Lied 99 en aankondigings
-
2:40 SIMPOSIUM: Lesse uit die land van Jesus
-
• Geografie (Deuteronomium 8:7)
-
• Diere (Lukas 2:8, 24)
-
• Kos (Lukas 11:3; 1 Korintiërs 10:31)
-
• Gesinslewe (Filippense 1:10)
-
• Die gemeenskap (Deuteronomium 22:4)
-
• Opvoeding (Deuteronomium 6:6, 7)
-
• Aanbidding (Deuteronomium 16:15, 16)
-
-
4:15 “Ewige goeie nuus” – In watter sin? (Openbaring 14:6, 7)
-
4:50 Lied 66 en slotgebed