Global Information Brochures
Jehovah se Getuies van Moskou en ander teen Rusland
’n Opsomming van die Europese Hof van Menseregte se beslissing ten gunste van Jehovah se Getuies in Moskou.
Die skriftuurlike beskouing van Jehovah se Getuies in verband met die beskerming van kinders
Die beskerming van kinders is van die allergrootste belang vir alle Getuies van Jehovah. Hierdie dokument gee ’n verduideliking van Jehovah se Getuies se reaksie op aantygings van kindermishandeling.