WORD JEHOVAH SE VRIEND
Ek hou vas aan Jehovah
Voel jy ooit hartseer, kwaad of bang? Leer hoe om vas te hou aan Jehovah.
Ouers, lees en bespreek Filippense 4:6, 7 met julle kinders.
Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.
Nadat julle na die video Ek hou vas aan Jehovah gekyk het, help jou kind om toe te pas wat hy of sy in die video geleer het. Bespreek die vrae in groen met jou kind. Help hom of haar dan om hulle antwoord op die vrae in pers neer te skryf.