Ebed-Meleg—’n Voorbeeld van moed en goedhartigheid
Ebed-Meleg, ’n amptenaar in die hof van koning Sedekia, het goddelike eienskappe getoon
-
Hy het moedig en beslissend opgetree toe hy namens Jeremia met koning Sedekia gaan praat het en toe vir Jeremia uit die put gered het
-
Hy was goedhartig en het vir Jeremia sagte lappe gegee sodat die toue hom nie so erg sou skaaf nie