Het jy geniet wat jy geleer het?
Wil jy graag meer uit die Bybel leer?
Hierdie is net ’n klein deel van wat jy kan leer in die boek Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help.
Jy hoef nie te betaal vir die boek of die Bybellesse nie. Ons sal met jou studeer op ’n tyd en ’n plek wat jou pas.
In hierdie Bybellesse sal jy oor baie onderwerpe leer, insluitende:
Die doel van die lewe
Hoe om ware vrede te kry
Hoe gesinne gelukkig kan wees
Wat die Bybel vir die toekoms belowe
Om die boek te kry en om nog Bybellesse te doen, kontak asseblief een van Jehovah se Getuies of vra ’n Bybelstudie aan op ons webwerf, jw.org.