Verkeerde gesindhede
Watter verkeerde gesindhede moet Christene vermy?
Afguns; sondige begeertes
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ge 26:12-15 – Jehovah seën Isak vir sy harde werk, en die Filistyne word jaloers op hom
-
1Kn 21:1-19 – Goddelose koning Agab begeer Nabot se wingerd, wat daartoe lei dat Nabot valslik beskuldig word en doodgemaak word
-
Disrespekvol
Sien “Disrespekvol”
Egotisme
Sien ook Spr 3:7; 26:12; Ro 12:16
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
2Sa 15:1-6 – Absalom spog en doen dinge sodat die mense meer van hom sal hou as van sy pa, koning Dawid
-
Da 4:29-32 – Omdat koning Nebukadnesar baie trots is, word hy deur Jehovah gestraf
-
Eiegeregtigheid
Pr 7:16; Mt 7:1-5; Ro 14:4, 10-13
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Mt 12:1-7 – Jesus bring die eiegeregtige gesindheid van die Fariseërs aan die lig
-
Lu 18:9-14 – Jesus gebruik ’n illustrasie om te wys dat God nie mense goedkeur wat probeer wys dat hulle beter as ander mense is nie
-
Gierigheid
Sien “Gierigheid”
Goddelose agterdog en aantygings
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
1Sa 18:6-9; 20:30-34 – Koning Saul dink dat Dawid dislojaal is en probeer selfs om Jonatan teen Dawid te draai
-
Haat
Sien ook Nu 35:19-21; Mt 5:43, 44
Hardkoppigheid
Sien ook Jer 7:23-27; Sag 7:11, 12
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
2Kr 36:11-17 – Sedekia wys dat hy ’n goddelose en hardkoppige koning is, wat daartoe lei dat God die volk straf
-
Han 19:8, 9 – Die apostel Paulus hou op om vir mense te preek wat hardkoppig weier om in die Koninkryksboodskap te glo
-
Jaloesie
Sien “Jaloesie”
Lafhartigheid
Liefde vir geld, materiële dinge
Sien ook 1Jo 2:15, 16
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Job 31:24-28 – Al is Job ryk, is hy liewer vir God as sy rykdom
-
Mr 10:17-27 – ’n Ryk jong man is so lief vir sy besittings dat hy dit nie kan agterlaat om Jesus te volg nie
-
Luiheid
Spr 6:6-11; Pr 10:18; Ro 12:11
Sien ook Spr 10:26; 19:15; 26:13
Mensevrees
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Nu 13:25-33 – Die tien Israelitiese spioene is bang en as gevolg van wat hulle sê, word die res van die volk ook bang
-
Mt 26:69-75 – Mensevrees lei daartoe dat die apostel Petrus Jesus drie keer ontken
-
Om ’n wrok te koester
Sien ook Jak 3:14
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ob 10-14 – Die Edomiete word deur God gestraf omdat hulle ’n wrok koester teen hulle broers, die Israeliete
-
Onredelikheid
Sien ook 1Pe 2:15
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
1Sa 8:10-20 – Die Israeliete is onredelik wanneer die profeet Samuel met hulle praat oor hoe dwaas dit is om ’n mensekoning te hê
-
1Sa 25:2-13, 34 – Nabal veroorsaak amper die dood van al die mans in sy huisgesin omdat hy weier om te luister na Dawid se redelike versoek vir hulp
-
Opstandigheid
Sien ook De 21:18-21; Ps 78:7, 8; Tit 1:10
Skynheiligheid
Sien “Skynheiligheid”
Stryery
Spr 26:20; Flp 2:3; 1Ti 3:2, 3; Tit 3:2; Jak 3:14-16
Sien ook Spr 15:18; 17:14; 27:15; Jak 3:17, 18
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ge 13:5-9 – Abraham en Lot se veewagters stry met mekaar, maar Abraham maak vrede
-
Rig 8:1-3 – Die manne van Efraim stry met rigter Gideon, maar sy nederigheid lei tot vrede
-
Trots; hoogmoedigheid
Sien “Trots”
Vermetelheid
Sien “Vermetelheid”
Woede
Ps 37:8, 9; Spr 29:22; Kol 3:8
Sien ook Spr 14:17; 15:18
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ge 37:18, 19, 23, 24, 31-35 – Josef se broers val hom aan, verkoop hom as ’n slaaf en bedrieg Jakob om te dink dat sy geliefde seun dood is
-
Ge 49:5-7 – Simeon en Levi word geoordeel, want terwyl hulle kwaad is, doen hulle baie wrede dinge
-
1Sa 20:30-34 – In ’n oomblik van woede beledig koning Saul sy seun Jonatan en probeer hy hom doodmaak
-
1Sa 25:14-17 – Nabal skel Dawid se manne uit, en dit stel sy eie huisgesin in groot gevaar
-
Wreedheid
De 15:7, 8; Mt 19:8; 1Jo 3:17
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ge 42:21-24 – Josef se broers is later spyt oor die wrede manier waarop hulle hom behandel het
-
Mr 3:1-6 – Die wrede gesindheid van die Fariseërs maak Jesus baie hartseer
-